Monday, April 28, 2008

WAT MOET EK DOEN OM GERED TE WORD?

Afrikaans

J.D. Phillips

Voorberei in die presiese woorde van ge-spireerde mense.

1. GLO in die Here Jesus en jy sal gered word (Handelinge 16:30,31). En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en - beloner is van die wat Hom soek (Hebreërs 1:6). Hy wat die glo nie, sal veroordeel word (Markus 16:16). As julle nie glo dat dit Ek is nie, sal julle in jul sondes sterwe (Johannes 8:24). Geloof, as dit geen werke het nie, is in sigself dood (Jakobus 2:17).

2. BEKEER ... elkeen van julle (Handelinge 2:38). As julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom (Lukas 13:3,5). God ... verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer (Handelinge 17:30). So het God dan ook aan die heidene die bekering tot die lewe geskenk (Handelinge 11:18).

3. Met die mond BELY ons tot redding (Romeine 10:10). As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word (Romeine 10:9). Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is (Mattheus 10:32). U is die Christus (Matthéüs 16:6). Ek glo dat Jesus Christus die Seun van God is (Handelinge 8:37).

4. Die DOOP, ons nou ook red (1 Petrus 3:21). Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word (Markus 16:16). As iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie (Johannes 3:5). Na sy barmhartigheid het Hy ons gered deur die bad van die wedergeboorte en die vernuwing deur die Heilige Gees (Titus 3:5). Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes (Handelinge 2:38). Laat jou doop en jou sondes afwas (Handelinge 22:16). Want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle Christus beklee (Galasiers 3:27). Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus gedoop is, in sy dood gedoop is niw? (Romeine 6:3). As iemand in Christus is, is hy ½ nuwe skepsel (2 Korinthiërs 5:17).

En leer ons om ... ingetoë en regverdig en vroom in die teenwoordige wêreld te lewe, terwyl ons die salige hoop en die verskyning van die heerlikheid verwag van die grote God en ons Verlosser Jesus Christus, wat Homself vir ons gegee het om ons te verlos van alle ongeregtigheid en vir Homself ½ volk as sy eiendom te reinig, ywerig in goeie werke (Titus 2:12-14).

En ek prys julle, broeders, dat julle ... aan die leringe vashpu soos ek dit aan julle oorgelewer het (1 Korinthiërs 11:2).

DIE GENADE van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen (Openbaring 22:21).

Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad (Openbaring 22:14).

Moenie agtergelaat word met die koms van die Here nie!

-------------------------------------------------------------------------

3047

GOD BEWYS SY LIEFDE TOT ONS

"God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondars was" - Romeine 5:8

"Die Here vertraag nie die belodte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering mort kom." - 2 Petrus 3:9

"God is lig, en geenduisternis is in Hom nie." - 1 Johannes 1:5.

"Weet julle nie dat die onregverdiges die koninkryk van God nie sal beërwe nie?" - 1 Korinthiërs 6:9

"Sonder bloedvergieting vvind daar geen vergifnis plaas nie." - Hebreërs 9:22

"Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy bloed." - Openbaring 1:5b

"Beteer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang." - Handelinge 2:38

"As iemand in hristus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge hrt verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword." - 2 Korinthiers 5:17

"Sodat julle waardiglik voor die Here mag wandel om Hom in alles te behaag en julle in elke goeie werk vrug mag dra en in die kennis van God mag groei, en met alle krag bekragtig word volgens die mag van sy heerlikheid tot allr lydsaamheid en lankmoedigheid mrt blydskap, en die Vader mag dank wat ons bekwaam gemaak hrt om deel te hê aan die erfdeel van die heiliges in die lig" - Kolossense 1:10-12

No comments: